Back

ⓘ Hippopotamyrus




Hippopotamyrus
                                     

ⓘ Hippopotamyrus

Hippopotamyrus is n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Die spesies in die genus het lang lywe met kort snoete. Die dorsale vin is amper net so groot soos die anale vin. Daar is vyftien spesies in die genus een kom in Suider-Afrika voor.

                                     

1. Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. 2011. Spesies van Hippopotamyrus in FishBase. Junie 2011-weergawe.