Back

ⓘ Hendrik Susan




                                     

ⓘ Hendrik Susan

Hendrik Susan was n orkesleier en violis wat in vyf Afrikaanse rolprente opgetree het. Hy was onder andere Mimi Coertse se begeleier in haar beginjare. Hy het vroeg in die dertigerjare sy eerste plate gemaak. Die trekklavierspeler Nico Carstens het op 19-jarige ouderdom by sy orkes aangesluit en in 1950 sy eie orkes gestig.

                                     

1. Filmografie

  • Alles sal regkom!, 1951 as homself
  • Hiers ons weer!, 1950 as homself
  • Altyd in my drome, 1952 as homself
  • Kom saam vanaand!, 1949 as homself
  • n Plan is n boerdery, 1954