Back

ⓘ Bronkhorstspruitdam




Bronkhorstspruitdam
                                     

ⓘ Bronkhorstspruitdam

Die Bronkhorstspruitdam is n dam in die Bronkhorstspruit in Gauteng, Suid-Afrika. Die hoofdoel van hierdie dam is om as n stuwal teen vloede en n reservoir vir water vir die dorp te dien. Die dam is sowat 10 km suid van die dorp Bronkhorstspruit gelee.

Hierdie dam is in 1950 voltooi en het n volume van 57 400 000 kubieke meter en n oppervlakte van 9.61 vierkante kilometer. Die damwal is 35 meter hoog.

Die dam se oewers huisves verskeie ontspanningsoorde asook eksklusiewe behuisingsprojekte. Dit is n mekka vir bootry en watersport soos motorbootski, jetski en seil.

                                     
  • Delmasrivier, sluit by sy linkerkant aan. Verder stroomaf vloei dit in die Bronkhorstspruitdam in. Voor dit noordoos draai, gaan dit verby die dorp Bronkhorstspruit
  • word ook in die omgewing gemyn en vir uitvoer verwerk. Die gewilde Bronkhorstspruitdam is sowat 10 km suid van die dorp. Gereformeerde kerk Bronkhorstspruit

Users also searched:

...