Back

ⓘ Breëband-ghieliemientjie




                                     

ⓘ Breëband-ghieliemientjie

Die Breeband-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die onderste gedeelte van die Zambezirivier, die Pungwerivier en Malawimeer. In Engels staan die vis bekend as Broadband barb.

                                     

1. Voorkoms

Die vis is deurskynend grys en silwer aan die onderkant. Daar is n reguit, bree swart streep vanaf die snoet tot by die basis van die stertvin en daar is ook n swart kol op die basis van die analevin. Die lyf is kort, die sylyn volledig en daar is twee pare baarde om die mond. Mannetjies ontwikkel tuberkels op die snoet gedurende die broeityd. Die vis word tot 40 mm lank.

                                     
  • lineomaculatus - Lynkol - ghieliemientjie Barbus macrotaenia - Breëband - ghieliemientjie Barbus manicensis - Geel - ghieliemientjie Barbus mattozi - Papierbek
  • Lynkol - ghieliemientjie Barbus macrotaenia - Breëband - ghieliemientjie Barbus mattozi - Papierbek Barbus manicensis - Geel - ghieliemientjie Barbus miolepis
  • Breëbalk - vuurvis Breëband - ghieliemientjie Breëkopslaper Breëkopbaber Breëstert - bergbaber Breëstreepkardinaalvis Breëstreep - ghieliemientjie Briekwabaars Brilvylvis
  • lineomaculatus Lynkol - ghieliemientjie Barbus macrotaenia Breëband - ghieliemientjie Barbus manicensis Geel - ghieliemientjie Barbus mattozi Papierbek

Users also searched:

...