Back

ⓘ 1745




1745
                                     

ⓘ 1745

Die jaar 1745 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 1 November – Pous Benedictus XIV publiseer Vix Pervenit oor woekerwins en ander oneerlike wins.
  • 18 Februarie – Pous Benedictus XIV publiseer Cum multorum chariate waarin gebede gevra word vir koning Lodewyk van Frankryk.
  • 3 September – Pous Benedictus XIV publiseer Gravissimum supremi oor korrupsie en sending.
  • 10 Junie – Pous Benedictus XIV publiseer Libentissime quidem oor die vas voor Paasfees.
  • 4 Junie – Die Pruise verslaan Oostenrykse troepe by Hohenfriedeberg.
  • In Skotland kom veral in die hooglande die Jakobiete in opstand. Die protestante MacDonalds van Skye en Noord Uist bly neutraal. Prins Karel Stuart land sonder soldate in Moidart.
  • 7 Julie – Pous Benedictus XIV verklaar Pacificus van Ceredano salig.
                                     

2. Geboortes

  • 16 Mei – Adriaan van Jaarsveld, Boerekommandant van die Eerste Grensoorlog † 1801.
  • 10 Januarie – Isaac Titsingh, Nederlandse snydokter en handelsreisiger † 1812.
  • 18 Februarie – Alessandro Volta, n Italiaanse fisikus, chemikus, en n pionier in die veld van elektrisiteit † 1827.
                                     

3. Sterftes

  • Julie – Engelbertus le Boucq, die 14de predikant wat bevestig is vir diens in die Nederduitse Gereformeerde Kerk * 1675.
  • Onbekend – Mageba kaGumede, n vroee leier van die Zoeloes in Suid-Afrika * 1667
  • 19 Oktober – Jonathan Swift, Anglo-Ierse satirikus, essayis, politiese pamfletmaker * 1667
                                     
  • Jonathan Swift, Anglo - Ierse satirikus, essayis, politiese pamfletmaker 1745 Onbekend Lodewyk van der Stel, seun van Simon van der Stel en kassier
  • Februarie 1745 5 Maart 1827 was n Italiaanse fisikus, chemikus, en n pionier in die veld van elektrisiteit. Hierdie groot fisikus, wat in 1745 in Como
  • IC 4725 is n oop sterreswerm in die sterrebeeld Boogskutter. Dit is in 1745 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en in 1764 deur Charles Messier in
  • 1516 Maria I van Engeland, koningin van Engeland en van Ierland 1558 1745 Alessandro Volta, n Italiaanse fisikus, chemikus, en n pionier in die
  • Februarie Isaac Titsingh, Nederlandse snydokter en handelsreisiger 1745 21 April Cornelis Jacob van de Graaff, een van die latere Hollandse goewerneurs
  • Traité de la petite vérole 1740 L Histoire naturelle de l âme 1745 De la volupté 1745 L homme machine 1748 L homme plus que machine 1748 L homme
  • as NGC 2168 is n oop sterreswerm in die sterrebeeld Tweeling. Dit is in 1745 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en voor 1750 onafhanklik deur John
  • Koning Mageba kaGumede ongeveer 1667 tot 1745 was n vroeë leier van die Zoeloes in Suid - Afrika. Volgens oorlewering het Mageba sy tweelingbroer Phunga
  • Jonathan Swift 30 November 1667 19 Oktober 1745 was n Anglo - Ierse satirikus, essayis, politiese pamfletmaker eers vir die Whig Party, Verenigde Koninkryk
  • Piketberg, 16 Mei 1745 - Kasteel die Goeie Hoop, Kaapstad, 29 Junie 1801 was n Boerekommandant van die Eerste Grensoorlog. Hy is op 20 Junie 1745 gedoop in
  • Hy was die seun van Mageba, en was hoof van die Zoeloenasie vanaf omtrent 1745 tot 1763. Hy is deur Jama kaNdaba opgevolg. Havemann, Louis - John. Geskiedenis
  • 1743 Benedictus die Afrikaan 11 September 1743 Francis Patrizzi 7 Julie 1745 Pacificus van Ceredano 29 September 1747 Jerome Emiliani 9 Mei 1748

Users also searched:

...