Back

ⓘ 1711




1711
                                     

ⓘ 1711

Die jaar 1711 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 9–10 Julie – Slag van die Pruth: Rusland verloor aan die Pruthrivier in Moldawie van Turkye. Peter die Grote moet met Baltaji Mehmed Pasha vrede sluit en die fort van Azof opgee, Taganrog verwoes en ophou hom in Poolse sake in te meng.
  • 23 Desember – Pous Clemens XI stel Annibale Albani, Apostoliese protonotarius aan as kardinaal.
  • 23 Februarie – Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word kardinaal-priester van Ss. Quirico en Giulitta.
  • Die Pruisiese Akademie van Wetenskappe word in Berlyn geopen.
  • Die eerste verslae oor die Kaapse wyne rondom die Paarl, wat ook in oorsese lande vinnig gewild raak, verskyn.
                                     

2. Geboortes

  • 1 September – Willem IV, Prins van Oranje, Prins van Oranje en die eerste hereditêre stadhouer van al die Verenigde Provinsies van Nederland † 1751
  • 11 November – Stepan Krasjeninnikof, Russiese geograaf en in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberie † 1755
  • 29 Oktober – Laura Bassi, Italiaanse fisikus en akademikus † 1778.
  • 19 November – Michail Lomonosof, Russiese Renaissance-man, wetenskaplike en skrywer † 1765
  • 7 Mei – David Hume, Skotse filosoof, ekonoom, geskiedkundige en essayis † 1776
                                     
  • Christian Senckenberg, Duitse dokter, natuurwetenskaplike en botanikus. 1711 Adam Friedrich von Arnstedt, Pruisiese offisier. 1712 Louis - Joseph de
  • Denemarke 1455 1778 Laura Bassi, Italiaanse fisikus en akademikus 1711 1907 Henri Moissan, Franse chemikus, apteker en Nobelpryswenner 1852
  • Giovanni Cassini ontdek Rea, die tweede grootste maan van die planeet Saturnus. 1711 Pous Clemens XI stel Annibale Albani, Apostoliese protonotarius aan as
  • word. 2009 Fidji se lidmaatskap van die Britse Statebond word opgeskort. 1711 Willem IV, Prins van Oranje, Prins van Oranje en die eerste oorerflike
  • Berengarius III van Barcelona, Graaf van Barcelona, Girona en Osona 1131 1711 Stepan Krasjeninnikof, Russiese geograaf en in die 18de eeu n ontdekkingsreisiger
  • Discovery, om die uitwerking van n ruimtevlug op bejaardes na te vors. 1711 Laura Bassi, Italiaanse fisikus en akademikus 1778 1781 Alexander
  • Russiese geograaf en in die 18de eeu n ontdekkingsreisiger in Siberië 1711 1869 Hector Berlioz, Franse komponis 1803 1872 Cornelius Krieghoff
  • 1048 Omar Khayyam, Persiese digter, wiskundige, sterrekundige 1131 1711 Rudjer Josip Boscovich, atoomteoretikus 1787 1797 Frederick Augustus
  • Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word aartsbiskop van Napels. 1711 Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word kardinaal - priester

Users also searched:

...