Back

ⓘ HMS Hardy




HMS Hardy
                                     

ⓘ HMS Hardy

Die HMS Hardy was n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy het groot roem verwerf tydens die eerste Slag van Narvik; sy was die leier van die flottielje torpedojaers.

                                     

1. Tegniese besonderhede

Sy het 1.445 ton water verplaas en was aangedryf deur twee turbines wat gesamentlik 38.000 dryfasperdekrag gelewer en n topspoed van 36 knope verseker het. Sy was toegerus met vyf 4.7-duim kanonne, agt 0.5-duim lugafweer kanonne en agt 21-duim torpedobuise.

Sy is gekelder in n latere skermutseling by Narvik.