Back

ⓘ 1714




1714
                                     

ⓘ 1714

Die jaar 1714 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het. Dit was die 14de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 7 September – Die Bekragtiging van die Rastatter Vrede by n vredeskongres in Baden im Aargau beeindig die Spaanse Opvolgingsoorlog.
  • 9 Desember – Turkye verklaar die oorlog aan Venesie vanwee die Republiek se hulp aan die opstand in Montenegro.
  • 1 Mei – George I van die Huis van Hannover is verkies om die troon van die Koninkryk van Groot-Brittanje op te volg na die dood van Koningin Anna.
                                     

2. Geboortes

  • 8 Maart – Carl Philipp Emanuel Bach, Duitse komponis † 1788.
  • 1 Januarie – Kristijonas Donelaitis, Pruisies-Litause digter † 1780.
  • 2 Julie – Christofh Willibald Gluck, was n hervormer van die opera † 1787
  • 8 Julie – Pieter van Rheede van Oudtshoorn, goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop maar sterf ter see † 1773.
                                     
  • Willem Helot was waarnemende goewerneur van die Kaap van 1711 tot 1714 Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie Hierdie artikel is n saadjie
  • Maurits Pasques de Chavonnes was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1714 tot 1721. Mauritz Pasque de Chavonnes is in Den Haag gebore in 1654. Hy was
  • Anna Engels: Anne 6 Februarie 1665 1 Augustus 1714 het op 8 Maart 1702 koningin van Engeland, Ierland en Skotland geword. Sy het haar swaer, Willem
  • Carl Philipp Emanuel Bach 8 Maart 1714 14 Desember 1788 was n Duitse musikus en komponis. Hy was die vyfde kind van Johann Sebastian Bach. Lys van
  • beter bekend as die keurvorstin van Hannover 14 Oktober 1630 8 Junie 1714 was van 1692 tot 1698 die keurvorstin van Hannover. Sy was n kleindogter
  • Kristijonas Donelaitis Pruisies - Litause digter Gebore 1 Januarie 1714 in Lasdinehnen naby Gumbinnen, Koninkryk Pruise Oorlede 18 Februarie 1780 in Tollingkehmen
  • Afrikaanssprekende bevolking van 55 000 en dateer uit die Nederlandse Ryk, daar dit in 1714 as n vissersoord tot stand gekom het. Strand grens aan Somerset - Wes en Gordonsbaai
  • 1838 18 Februarie Kristijonas Donelaitis, Pruisies - Litause digter 1714 Dolly Pentreath die laaste vrou wat die ou inheemse taal Kornies nog as
  • alhoewel hy tydens sy reis na Suid - Afrika gesterf het. Hy is op 8 Julie 1714 in Utrecht gebore en geniet n baie goeie opleiding. Hy tree in 1741 in diens
  • 1685 14 Oktober Sophia van die Palts, die keurvorstin van Hannover 1714 Onbekend Thomas Baltzar, Duitse komponis 1663 Onbekend Stenka Razin
  • huis en meule gebou het waarom later n klein gemeenskap gevorm het. In 1714 het William Trent 800 akker grond gekoop van Stacy en dit verder ontwikkel

Users also searched:

...