Back

ⓘ 1715




1715
                                     

ⓘ 1715

Die jaar 1715 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

                                     

1. Gebeure

  • 18 Maart – Vincenzo Maria Orsini Later Pous Benedictus XIII word kardinaal-biskop van Porto e Santa Rufina.
  • 29 Mei – Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Henri-Pons de Thiard de Bissy, biskop van Meaux, Frankryk.
  • 15 November – Die Brandenburgers verower die eiland Rügen.
  • 6 Mei – Pous Clemens XI stel Fabio Olivieri, sekretaris van Apostoliese Briewe aan as kardinaal.
  • 16 Desember – Pous Clemens XI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Niccolò Caracciolo, aartsbiskop van Capua.
  • Junie - Die Venesiaanse bevelhebber Balbi gee die kleine eiland Tinos op aan Turkye. Die eiland is klein maar die verlies is groot. Dit was Venesiaanse besit sedert 1390.
                                     

2. Sterftes

  • 1 September – Lodewyk XIV van Frankryk die Sonkoning ", na 72 jaar se heerskappy, langer as enige ander belangrike Europese monarg * 1638.
  • 25 Februarie – Pu Songling, n Chinese skrywer * 1640.
  • 6 Oktober – Melchior Hoffmann, komponis van die Baroktydperk * 1679
                                     
  • Benedictus XIII word Metropolitaanse aartsbiskop van Benevento Italië 1715 Vincenzo Maria Orsini, Later Pous Benedictus XIII word kardinaal - biskop
  • 1648 Marin Mersenne, Franse teoloog, wiskundige en filosoof 1588 1715 Lodewyk XIV van Frankryk die Sonkoning na 72 jaar se heerskappy, langer
  • en Skotland 1600 1730 Pieter II van Rusland, keiser van Rusland 1715 1858 Coenraad Jacob Temminck, n Nederlandse aristokraat, dierkundige
  • 1710 Vlag van Isle de France Koninklike standaard van die Franse koning, 1715 tot 1792 Isle de France Vlag van Frankryk, 1792 tot 1810 Vlag van Brits - Mauritius
  • Indiane en n ou nedersetting is reeds in 1553 deur die Spanjaarde ontdek. In 1715 was die nedersetting San Felipe el Real de Chihuahua genoem. Daar was ryk
  • Zakarīya al - Rāzi, Persiese alchemis, chemikus en filosoof circa 854 1715 Melchior Hoffmann, komponis van die Baroktydperk 1679 1892 Alfred
  • ouderdom van 4 jaar, erf hy die troon van sy oorgrootvader Lodewyk XIV 1643 - 1715 Volgens Franse wet, is Lodewyk minderjaarig totdat hy dertien jaar oud
  • kon word tussen Kaapstad en Batavia Die Franse vloot het die eiland in 1715 beset en tot n behoorlike nedersetting uitgebou. In 1810 het die Britse
  • tiener om by die Britse weermag aan te sluit. Sy is daarna getroud en het in 1715 ná haar man se dood, na die Wes - Indiese Eilande getrek. In 1720 het sy Calico

Users also searched:

...