Back

ⓘ 1716




1716
                                     

ⓘ 1716

Die jaar 1716 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad.

                                     

1. Gebeure

  • Die Spaanse Bourbons maak skielik n einde aan die half-outonome status wat Katalonie geniet het.
  • 1 Augustus – Michelangelo Conti later Pous Innocentius XIII word camerlengo van die kollege van kardinale.
  • 24 Mei – Pous Clemens XI verklaar Johannis Frans Régis salig.
                                     

2. Geboortes

  • 30 Augustus – Lancelot Brown, bekend as Capability Brown, was n Engelse landskapsargitek † 1783
  • 11 Junie – Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige † 1774
                                     

3. Sterftes

  • Onbekend – Johan Willem von der Pfalz
  • 14 November – Gottfried Wilhelm Leibniz is in Hannover, Duitsland oorlede, die laaste Duitse universele genie. * 1 Julie 1646 in Leipzig, Duitsland
                                     
  • Delft was n Nederlandse digter. Aanvanklik was Poot n boer. Hy behaal in 1716 sukses met sy digbundel Mengeldichten herdruk in 1718 waarna hy hom in
  • Lancelot Capability Brown Engelse landskapsargitek Gebore 30 Augustus 1716 gedoop in Kirkharle, Northumberland, Engeland, Groot - Brittanje Oorlede 6
  • 1 Julie 1646 in Leipzig, geb. Gottfried Wilhelm Leibniz 14 November 1716 in Hannover was n Duitse filosoof en wetenskaplike, wiskundige, diplomaat
  • Duitsland gebore, die laaste Duitse universele genie. 14 November 1716 in Hannover Duitsland 25 Mei Adriaen van der Stel, goewerneur van Mauritius
  • Otto II. Freiherr von Münchhausen 11 Junie 1716 13 Julie 1774 was n Duitse plantkundige. Hy was kanselier van die Universiteit van Göttingen en n
  • Februarie Lancelot Brown, bekend as Capability Brown, was n Engelse landskapsargitek 1716 18 September Leonhard Euler, Switserse wiskundige 1707
  • 1710 13 Julie Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige 1716 22 September Pous Clemens XIV, die 249ste pous van die Rooms - Katolieke
  • Schumacher wen sy eerste Formule Een - resies by die Belgiese Grand Prix. 1716 Lancelot Brown, bekend as Capability Brown, was n Engelse landskapsargitek
  • onbekend 1774 Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige 1716 1793 Jean - Paul Marat, Franse rewolusionêr 1743 1954 Frida Kahlo
  • die Limpopoprovinsie, Pietersburg word amptelik gewysig na Polokwane. 1716 Otto II. Freiherr von Münchhausen, Duitse plantkundige 1774 1776
  • Keiser 482 1556 Cornelis Everaert, Suid - Nederlandse rederijker 1480 1716 Gottfried Wilhelm Leibniz is oorlede in Hannover, Duitsland. Die laaste