Back

ⓘ HMS Onslow




HMS Onslow
                                     

ⓘ HMS Onslow

Die HMS Onslow was n torpedojaer van die Britse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy ontwerp was gebaseer op die Kelly -klas. Hy en sy drie susterskepe was betrokke by die beskerming van die konvooi JW51B.

                                     

1. Tegniese besonderhede

Hy het 1 610 ton water verplaas en was aangedryf deur twee turbines wat gesamentlik 40 000 dryfasperdekrag gelewer en n topspoed van 36 knope verseker het. Hy was toegerus met vier 4.7-duim kanonne, een 4-duim lugafweerkanon en vier 21-duim torpedobuise.