Back

ⓘ HMS Manchester




HMS Manchester
                                     

ⓘ HMS Manchester

Dié klas kruisers is gebou in antwoord op die Japannese kruisers en was in ontwerp n terugkeer na die groter kruisers. Hulle is die eerste kruisers van die Britse Vloot wat drie kanonne in die skiettoring gehad het en ook die eerste kruiser wat n vliegtuig kon gedra het.

                                     

1. Tegniese besonderhede

Die skip het 9 400 ton water verplaas en is aangedryf deur vier turbines wat gesamentlik 82 500 dryfasperdekrag gelewer en n topspoed van 32 knope verseker het. Hy was toegerus met twaalf 6-duim kanonne, agt 4-duim kanonne, agt 4-duim lugafweerkanonne en ses 21-duim torpedobuise.