Back

ⓘ Bruinmalgas




Bruinmalgas
                                     

ⓘ Bruinmalgas

Die bruinmalgas is n voel en n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voel is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die voel bekend as Brown booby.

                                     

1. Subspesies

Die 4 subspesies wat erken word is:

  • Sula leucogaster brewsteri Goss 1888
  • Sula leucogaster Boddaert 1783
  • Sula leucogaster etesiaca Thayer & Bangs 1905
  • Sula leucogaster plotus Forster,JR 1844
                                     
  • Bruinmalgas
  • Bruinmalgas
  • Bruinmalgas

Users also searched:

...