Back

ⓘ Buffelwewer




Buffelwewer
                                     

ⓘ Buffelwewer

Die Buffelwewer is n algemene standvoel en plaaslike trekvoel in droe boomveld en savanne. In Engels staan die voel bekend as die Red-billed buffalo weaver.

                                     

1. Beskrywing

Die voel is tussen 21 en 24 cm groot en weeg van 64 tot 92 gram. Mannetjies is oorwegend swart en wyfies bruin gekleurd. Albei geslagte het rooi snawels en wit basisse aan die slagvere. Onvolwassenes verskil van die wyfies deur die ligte spikkels en bande oor die keel-, bors- en pensvere.

                                     

2. Gewoontes

Hulle broei in groot, slordige stokkiesneste, elk met 1 tot 10 broeikamers, in n groot boom of kragmas. Sommige mannetjies is poliginies en bou verskeie neste om wyfies te lok. Ander mannetjies vorm koalisies en help die kleintjies grootmaak.

                                     

3. Sien ook

  • Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voels
  • Klein vyf diere
  • Lys van Suider-Afrikaanse voels volgens wetenskaplike name
  • Lys van Suid-Afrikaanse voels Groepeer
                                     
  • Bruinwewer - Ploceus rubiginosus Bruinkeelwewer - Ploceus xanthopterus Buffelwewer - Bubalornis niger Dikbekwewer - Amblyospiza albifrons Geelwewer - Ploceus
  • kennis oorgedra van wonderlike dinge soos goue wawielspinnekoppe, die buffelwewer en n janfrederik. Volkleurprente deur Trienke self illustreer die stories

Users also searched:

...