Back

ⓘ Wes-Europa



Wes-Europa
                                     

ⓘ Wes-Europa

Wes-Europa is n geografiese gebied in die weste van Europa.

Tydens die Koue Oorlog was Wes-Europa hoofsaaklik n sosio-politieke konsep wat gebruik is om die Europese lande in die Eerste Wêreld saam te groepeer. Dit is van Oos-Europa onderskei met betrekking tot die verskille in ekonomie, politiek en godsdiens eerder as deur geografiese afbakening.

Vandag het die term Wes-Europa minder met geografie en meer met die ekonomie te make. Die konsep word oor die algemeen met liberale demokrasiee, kapitalisme, asook met die Europese Unie geassosieer. Meeste van die lande in hierdie streek deel die Westerse kultuur en baie het ekonomiese en politieke bande met die lande in Noord-Amerika, Suid-Amerika en Oseanie. Daarteenoor word lande in Noord-Europa eerder met sosiale demokrasie en neutraliteit ten opsigte van internasionale geskille geassosieer.

                                     

1. Lande in Wes-Europa

Die volgende elf lande is in Wes-Europa gelee:

  • Luxemburg
  • Ierland
  • Frankryk
  • Duitsland
  • Switserland
  • Belgie
  • Liechtenstein
  • Oostenryk
  • Nederland
  • Verenigde Koninkryk
  • Monaco
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →