Back

ⓘ Brachylaena




Brachylaena
                                     

ⓘ Brachylaena

Brachylaena is n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie. Die meeste spesies klein tot middelgroot bome. Al die spesies se blare is enkelvoudig, spiraalgewys gerangskik en ongelykkleurig. Die blare is glansend en donkergroen aan die bokant en wollerig aan die onderkant.

                                     

1. Boomspesies

  • Laeveldvaalbos Brachylaena huillensis
  • Fynbitterblaar Brachylaena ilicifolia
  • Bitterblaar Brachylaena elliptica
  • Kusvaalbos Brachylaena discolor
  • Watervaalbos Brachylaena neriifolia
                                     
  • Die Laeveldvaalbos Brachylaena huillensis is n klein boom wat in KwaZulu - Natal, in die Lebomboberge weswaarts tot by Mahikeng, langs die grens van
  • Die Watervaalbos Brachylaena neriifolia is n boom wat tot 6 m hoog word. Dit is endemies aan fynbos en groei gewoonlik op rivieroewers. Die blare is
  • Die Bitterblaar of suurbos Brachylaena elliptica is n struik of klein boom wat voorkom vanaf Port Elizabeth tot in die suide van KwaZulu - Natal. Die
  • cluster fig 50 Bitteraalwyn Aloe ferox Bitter aloe 29.2 Bitterblaar Brachylaena elliptica Bitter - leaf 725 Bittervalsdoring Albizia amara Bitter false - thorn

Users also searched:

...