Back

ⓘ Helmknorhaan




Helmknorhaan
                                     

ⓘ Helmknorhaan

Die Helmknorhaan is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Oriental helmet gurnard.

                                     

1. Voorkoms

Die vis se eerste dorsale vin stekel is agter die kop en die tweede is verder agter. Daar is donker kolle en blou lyne op die middelste gedeeltes van die borsvinne.