Back

ⓘ 11de Dinastie van Egipte




11de Dinastie van Egipte
                                     

ⓘ 11de Dinastie van Egipte

Die heersers is weer bekend ná die verwarring van die Eerste Oorgangstydperk. Die eerste vyf heersers se bewind word gewoonlik beskou as deel van die oorgangstydperk, terwyl Mentoehotep II en sy opvolgers deel was van die Nuwe Ryk. Hulle het almal vanaf Thebe regeer.

Manetho se stelling dat die 11de Dinastie 16 konings gehad het wat vir 43 jaar regeer het, word weerspreek deur inskripsies uit dié tyd en die Turynse Koningslys, waarvolgens die dinastie sewe konings gehad het en altesaam 143 jaar regeer het. Sy stelling dat die dinastie in Thebe gesentreer was, is korrek bewys. Dit was tydens dié dinastie dat die hele Antieke Egipte herenig is onder die Middelryk.

                                     
  • 12de Dinastie van Antieke Egipte ook Dinastie XII geskryf is omstreeks 1976 v.C. gestig deur Amenemhat I, die adviseur van die laaste koning van die
  • tydperk het van die 7de tot die einde van die 10de Dinastie of die 11de Dinastie in Thebe geduur. Die 9de en die 10de Dinastie het van omstreeks 2160
  • die 11de Dinastie tot aan die einde van die 12de Dinastie In dié tyd het Osiris die belangrikste god in Egipte geword. Daar was twee fases: die 11de Dinastie
  • tydperk het van die 7de tot die einde van die 10de Dinastie of die 11de Dinastie in Thebe geduur. Die 9de en die 10de Dinastie het van omstreeks 2160
  • 13de Dinastie van Antieke Egipte ook Dinastie XIII geskryf het 154 jaar geduur, van omstreeks 1803 tot 1649 v.C.. Dit word meestal saam met die 11de 12de
  • het gelei tot die hereniging van Egipte onder een heerser tydens die tweede helfte van die 11de Dinastie en die ontstaan van die Middelryk. Kathryn A. Bard
  • Nuwe Ryk van Egipte ook bekend as die Egiptiese Ryk, is die tydperk in Antieke Egipte se geskiedenis tussen die 16de en 11de eeu v.C. van die 18de tot
  • Mentoehotep II van die 11de Dinastie van Antieke Egipte sterf. 1991 v.C.: Farao Mentoehotep IV sterf. Einde van die 11de Dinastie van Antieke Egipte Amenemhat
  • van die 20ste Dinastie van Antieke Egipte in. Hy word opgevolg deur Smendes I, stigter van die 21ste Dinastie 1068 v.C.: Kodros, koning van Athene, kom
  • farao van die 11de Dinastie van Antieke Egipte Hy was die bekendste van al die konings met die naam Mentoehotep. Hy was een van die grootste leiers van die

Users also searched:

...