Back

ⓘ 1ste Dinastie van Egipte




1ste Dinastie van Egipte
                                     

ⓘ 1ste Dinastie van Egipte

Die 1ste Dinastie was die eerste dinastie van Antieke Egipte ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte. Dit het geduur van omstreeks 3100 tot 2890 v.C. en was die begin van die Egiptiese historiese tyd. Dié dinastie word saam met die 2de Dinastie beskou as die sogenaamde Vroegdinastiese Tydperk, met die mag in Thinis.

                                     

1. Heersers

Die bekendste heersers van die 1ste Dinastie was:

Inligting oor die dinastie kom van ’n paar monumente en ander voorwerpe met koninklike name, sowel as die Den- en Qaa-koningslyste.

Groot grafkelders van faraos by Abydos en Naqada, asook begraafplase by Saqqara en Helwan naby Memphis, wys strukture is hoofsaaklik van hout en modderstene gebou, met minimale gebruik van stene vir mure en vloere. Klip is gebruik vir ornamente en standbeelde. Tamariskhout is gebruik vir die maak van bote.

                                     

2. Menslike offerandes

Dat mense geoffer is as deel van begrafnisrituele, blyk uit die feit dat mense en diere doodgemaak en naby die farao begrawe is. Daar is 338 individue saam met Djer begrawe. Die mense en diere moes die farao in die hiernamaals bystaan. Om die een of ander rede is die praktyk aan die einde van die dinastie beeindig.

                                     
  • Die 2de Dinastie ook Dinastie II geskryf was die tweede van die dinastieë van Antieke Egipte wat as die Vroegdinastiese Tydperk bekend staan. Dit het
  • Tydperk van Antieke Egipte het begin net ná die vereniging van Bo - en Benede - Egipte omstreeks 3100 v.C. Dit het oor die 1ste en die 2de Dinastie gestrek
  • Kali - joega. Omstreeks 3100 v.C.: Begin van die bewind van Hor - Aha, die tweede farao van Egipte se 1ste Dinastie Antieke Egipte Die vroegste bekende Egiptiese
  • heerser van Antieke Bo - Egipte Narmer, stigter van die 1ste Dinastie van Antieke Egipte Hor - Aha en Djer, die tweede en derde farao s van Egipte se 1ste Dinastie
  • het geduur van 2700 tot 2601 v.C. 2700 - 2660 v.C.: Die Vroegdinastiese tydperk eindig in Antieke Egipte Dit sluit die 1ste en die 2de Dinastie in. Omstreeks
  • oorloë van die 1ste - dinastiese tydperk. 2890 v.C.: Antieke Egipte se farao Qaä sterf. Die einde van die 1ste Dinastie en die begin van die 2de Dinastie Omstreeks
  • farao s, wat van die 1ste Dinastie af vanaf Memphis regeer het. Gedurende die eerste jare van Menes se bewind was die hoofsetel van mag volgens Manetho
  • I. Vanaf 1567 v.C.: Die einde van die 15de, 16de en 17de Dinastie van Antieke Egipte Die begin van die 18de Dinastie 1556 v.C.: Die legendariese koning
  • van die farao s van Antieke Egipte van die 1ste Dinastie van die Vroegdinastiese Tydperk tot aan die einde van die Ptolemeïese Tydperk, toe Egipte n