Back

ⓘ 12 v.C.




12 v.C.
                                     

ⓘ 12 v.C.

  • Daar is onrus oor belastinge in Germania Inferior.
  • Die nuwe Romeinse leerkamp Vetera naby Xanten word voltooi.
  • Straatsburg word as Argentoratum "Stad by die Rivier" gestig.
  • Augustus word pontifex maximus
  • Bonn word deur die Romeine as Bonna gestig.
  • In Bonna organiseer Drusus die Classis Germanica, die vloot van die Ryn. Hy laat kanale soos die Fossa Drusiana grawe in wat later Nederland sal heet. Met sy skepe verken hy die kus van die Noordsee tot die huidige Denemarke.
  • In Lugdunum begin Drusus met die bou van n Ara Pacis, n altaar van die vrede vir die Tres Galliae. Dit is die eerste Ara Pacis buite die een in Rome self.
  • Augustus se aangenome seun Drusus trek oor die Ryn naby Xanten die dal van die Lippe in om n veldtog teen die Germane te hou.
                                     
  • Jakob, het met sy 12 seuns getrek na Egipte, waar die Hyksos sedert 1675 v.C die bewind gevoer het. Toe hulle in ongeveer 1580 v.C tot n val kom, het
  • 1 538  C dit buite die bereik geplaas van algemene gebruik tot die einde van die tweede millennium v.C Vanweë tin se lae smeltpunt van 231, 9  C en koper
  • Josia 640 - 609v. C is waarskynlik deur Jeremia gesteun. Die verval en verstarring onder Josia se opvolger Jojakim regeer 608 - 598 v.C het egter n heftige
  • het die Arameërs groot dele van Mesopotamië oorheers omstreeks 900 v.C 270 n. C Belangrike stede was Uruk, Nippur, Nineve en Babilon. Van die belangrikste
  • Romeinse teenwoordigheid. As straf hiervoor laat Sulla die stad in 86 v.C plunder. In 51 n. C besoek die apostel Paulus van Tarsus die stad op sy vele sendingreise
  • Herodes die Grote omtrent 73 v.C 4 v.C was koning van Judea van 37 v.C tot 4 v.C Hy is die seun van Antipater van Idumea, wat n minister was
  • provinsie. 15 v.C Raetia. Imperiale provinsie. 12 v.C Germania Magna, verloor nadat drie Romeinse legioene in 9 n. C weggelei is. 6 n. C Moesia
  • Die jaar 12 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 1ste eeu n. C In teenstelling
  • Alpha Lyrae c 12000 v.C Thuban, Alpha Draconis c 2800 v.C Kocab, Beta Ursae Minoris c 1000 v.C Polaris, Alpha Ursae Minoris 2100 n. C Gamma Cephei
  • republikeinse tydperk het begin met die omverwerping van die Monargie c 509 v.C en vir meer as 450 jaar bestaan tot met die subversie daarvan deur n
  • maak wat op al 7 kontinente opgetree het. 65 v.C Quintus Horatius Flaccus, Romeinse digter 8 v.C 1542 Mary I van Skotland 1587 1626

Users also searched:

...