Back

ⓘ 20 v.C.




20 v.C.
                                     

ⓘ 20 v.C.

  • Octavianus sluit n vredesverdrag met Partie, wat n vrede van 80 jaar meebring.
  • Herodes die Grote tref voorbereidings vir die derde tempel in Jerusalem.
  • Strabo keer na Rome terug, na sy verblyf in Alexandrie, Egipte 25 tot 20 v.C. en stel sy eerste groot werk op, die Historica hypomnemata, of Historiese sketse. Danksy hierdie reise deur die Mediterreense lande kan hy later die mees omvattende geografie van antieke tye saamstel, die Geographia.
  • Augustus maak Iamblichos II koning van Emesa maar sonder Arethusa.
  • Op Samos sluit Augustus n ooreenkoms met die Koesjiete. Benede-Nubie word gedeel. Die dodekaschoinos bly Romeins, die triakontaschoinos word by Meroe ingelyf.
  • As superintendent van die Romeinse Ryk se paaiestelsel, rig Octavianus n vergulde bronssuil by die forum op, die sogenaamde Milliarium Aureum.
  • Augustus besoek Syria. Die mense van Gadara beskuldig Herodes dat hy hulle beroof en hul tempels verwoes, maar Augustus bly Herodes steun.
                                     
  • benaderde datum 1048 v.C Medon, Koning van Athene, sterf ná n bewind van 20 jaar en word deur sy seun Acastus opgevolg. 1046 v.C Koning Zhou Wuwang
  • Die 1ste eeu v.C het geduur van 100 tot 1 v.C
  • 20 Maart is die 79ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 80ste in skrikkeljare Daar volg nog 286 dae tot die einde van die jaar. Gewoonlik
  • tempel van Artemis in Efese word verwoes. 20 of 21 Junie Alexander die Grote, die koning van Makedonië 323 v.C A Day in a Working Life: 300 Trades
  • geskiedkundige 43 v.C Diodorus Siculus, Griekse geskiedkundige waarskynlike datum Dionysios Trax, Griekse taalkundige b. 170 v.C Antiochus X Eusebes
  • 23 v.C Carminum liber tertius of die Odes III 23 v.C Epistularum liber primus 20 v.C Ars Poetica, of die Episte van die Pisone 18 v.C Carmen
  • 20 Desember is die 354ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 355ste in skrikkeljare Daar volg nog 11 dae in die res van die jaar. 1046
  • biskop c 687 1429 Giovanni di Bicci de Medici, Italiaanse bankier en stigter van die Medici Bank 1360 1431 Pous Martinus V die 206de
  • sy demokrasie wil behou. Leontini ontvang 20 skepe van die Atheners. Plato, n Griekse filosoof 347 v.C Beat the Drum Slowly, Robert Firth, eBookIt
  • kalender. Die huidige jaar word verleng tot 445 dae. M. Porcius Cato 95 v.C Juba Vercingetorix, leier van die Galliese Arverni All Things Julius Caesar: