Back

ⓘ 22 v.C.




22 v.C.
                                     

ⓘ 22 v.C.

  • In Rome word Lucius Arruntius en Marcus Claudius Marcellus Aeserninus, deur die Senaat gekies as konsul van die Romeinse Ryk.
  • Koningin Amenirenas van Meroe trek opnuut op na die Romeinse fort in Qasr Ibrahim, maar Petronius het dit versterk.
  • Die Koesjiete wil onderhandel en Petronius sê vir hulle om dit met Augustus self te doen. Hulle stuur gesante naar Samos waar Augustus bly.
  • In Egipte, wat nou Augustus se persoonlike gebied is, misluk die oes en daar breek honger en n epidemie uit. Dit bedreig die bevoorrading van Rome.
                                     
  • Die 1ste eeu v.C het geduur van 100 tot 1 v.C
  • van Han 1 v.C Herodes Archelaus Herodes die Grote se seun geraamde datum Marcus Terentius Varro, romeinse geleerde b. 116 v.C Between Two
  • 22 Maart is die 81ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 82ste in skrikkeljare Daar volg nog 284 dae in die jaar. 238 Gordianus I en Gordianus
  • Herodes die Grote omtrent 73 v.C 4 v.C was koning van Judea van 37 v.C tot 4 v.C Hy is die seun van Antipater van Idumea, wat n minister was
  • eggenote van C Octavianus, die latere Romeinse keiser Augustus 29 n. C Ptolemeüs van Siprus. Historical Dictionary of Ancient Egypt, Deel 22 van Historical
  • 22 November is die 326ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 327ste in skrikkeljare Daar volg nog 39 dae in die res van die jaar. 498 Pous
  • Die jaar 7 voor Christus 7 v.C was n Gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op n Saterdag of Sondag begin het bronne verskil hieroor Quintus
  • Antiochus V Eupator skryf - onder voogdy van kanselier Lysias - n brief oor die oorlye van sy vader aan die Jode, waarin hy hulle die reg gee hul God weer
  • the Globular Cluster Messier 22 Harvard College Observatory Bulletin. 874: 4 9. Bibcode: 1930BHarO.874....4S. Arp, H. C Melbourne, W. G. 1959 Color - magnitude

Users also searched:

...