Back

ⓘ 25 v.C.




25 v.C.
                                     

ⓘ 25 v.C.

  • Die Romeinse verslaan die Meroïtiese leer en generaal Petronius begin n teenaanval. Hy wil heel Koesj verower.
  • Lucius Aelius Gallus se veldtog in Arabie eindig in n nederlaag.
  • In Dakka sterf koning Teriteqas. Koningin Amenirenas volg hom op en sit sy veldtog voort.
  • Koning Teriteqas van Meroe voer n leer uit Koesj na die triakontaschoinos om die opstand daar te help en die gebied by Koesj in te lyf.
  • Bemoedig deur die verswakking van die Romeinse mag in Egipte kom die triakontaschoinos in opstand.
  • n Veldtog onder Terentius Varro vernietig die Salassi wat lank die Alpe by die St. Bernard-pas onveilig gemaak het.
  • In Rome word Augustus Octavianus vir die negende keer deur die senaat herkies as konsul van die Romeinse Ryk.
                                     
  • Egiptiese uitbreiding. 1446 v.C 25 April of 1444 v.C Datum in die Hebreeuse Bybel vir die Israeliete se uittog uit Egipte. 1437 v.C Die legendariese koning
  • n bewind van 25 jaar. 1279 v.C 31 Mei Ramses II begin regeer in Antieke Egipte. 1274 v.C Die Slag van Kadesj in Sirië. 1269 v.C Die Egiptenare
  • Die 1ste eeu v.C het geduur van 100 tot 1 v.C
  • Cleopatra Selene 6 n. C en Alexander Helios tussen 29 en 25 v.C die tweeling van Cleopatra VII van Egipte en Marcus Antonius Mei Gaius Claudius
  • Arethusa. Strabo keer na Rome terug, na sy verblyf in Alexandrië, Egipte 25 tot 20 v.C en stel sy eerste groot werk op, die Historica hypomnemata, of Historiese
  • 25 Mei is die 145ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 146ste in skrikkeljare Daar volg nog 220 dae. 556 v.C Nabonidus verdring Labashi - Marduk
  • Cleopatra VII pleeg selfmoord 69 v.C Marcus Antonius pleeg selfmoord 83 v.C The Roman Near East, 31 B. C - A.D. 337 ACLS Humanities E - Book, Fergus
  • van Han 1 v.C Herodes Archelaus Herodes die Grote se seun geraamde datum Marcus Terentius Varro, romeinse geleerde b. 116 v.C Between Two
  • Herodes die Grote omtrent 73 v.C 4 v.C was koning van Judea van 37 v.C tot 4 v.C Hy is die seun van Antipater van Idumea, wat n minister was