Back

ⓘ Tegnologie



                                               

Tegnologie

Tegnologie is die som van tegnieke, vaardighede, - metodes, en - prosesse wat gebruik word in die produksie van goedere of dienste of in die vervulling van die doelwitte, soos wetenskaplike ondersoek. Tegnologie kan die kennis wees van tegnieke en prosesse, of dit kan deel wees van masjiene. Stelsels is die toepassing van tegnologie deur die neem van n inset, en om dit te verander en te vervaardig, en dan sodoende uitkoms te verkry, dit staan as tegnologiese stelsels bekend. Die eenvoudigste vorm van tegnologie is die ontwikkeling en gebruik van basiese gereedskap. Die prehistoriese ontdek ...

                                               

Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie is n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane gelee is. TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.

                                               

Toepaslike tegnologie

Toepaslike tegnologie is tegnologie wat in mense se basiese behoeftes voorsien deur hulle in staat te stel om hul tyd, vaardighede, en omgewingshulpbronne ten beste te benut. Die mensdom het reeds baie voordeel uit ontwikkelinge op die terreine van wetenskap en tegnologie geput. Baie van dié ontwikkelinge was egter nadelig vir die omgewing of onvanpas vir mense in armer gebiede van die wêreld. Daarom is die neiging deesdae na tegnologiee wat nie net omgewingsvriendelik is nie, maar ook bruikbaar in die omgewing en omstandighede waarin mense hulle bevind.

                                               

Tegnologiebeleid

Daar is n aantal subtiele verskille in definisies van tegnologiebeleid. Volgens die Amerikaanse wetenskaplike en adviseur Lewis M. Branscomb het tegnologiebeleid betrekking op die openbare middele vir die koestering van die vermoens en die optimalisering van hul aansoeke in die diens van die nasionale doelwitte en belange ". Branscomb definieer tegnologie in hierdie konteks as die samevoeging van vermoens, fasiliteite, vaardighede, kennis, en organisasie nodig om suksesvol n nuttige diens of produk te skep ". Ander geleerdes tussen tegnologiebeleid en Wetenskap Inligting, wat daarop dui da ...

                                               

Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie is ’n instelling vir tersiêre opleiding in Namibie. In 2015 was die studentetal sowat 13 000. Die NUST het in 1985 in Windhoek in die destydse Suidwes-Afrika ontstaan as ’n tegnikon, die benaming wat in Suid-Afrika vir soortgelyke instellings gebruik is. Dié tegnikon het naas die Akademie bestaan, wat gerig was op akademiese opleiding. Ná die gebied se onafhanklikwording in 1990 het die eerste president, Sam Nujoma, ’n kommissie aangestel om ondersoek in te stel na naskoolse opleiding in Namibie. Gevolglik is besluit dat die Akademie h ...

                                               

Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing

Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing van Suid-Afrika loods gewoonlik grootskaalse beleidverwante, sosiaal-wetenskaplike projekte vir gebruikers van die algemene publiek, nieregeringsorganisasies en internasionale ontwikkelingsorganisasies ter ondersteuning van ontwikkeling in Suid-Afrika, die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap en in Afrika. Die RGN poog ook om bydraes te lewer in die navorsings- en ontwikkelingstrategie van die Suid-Afrikaanse Departement van Wetenskap en Tegnologie wat verantwoordelik is vir die RGN, veral deur sy missie om te fokus op die bydrae tot wetensk ...

                                               

Nazier Paulsen

Mogamad Nazier Paulsen is n Wes-Kaapse lid van die Nasionale Vergadering vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Hy was voorheen lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement.

                                               

BIBSYS

BIBSYS is ’n administratiewe agentskap wat gestig is en georganiseer word deur die departement van opvoeding en navorsing in Noorwee. Dit verskaf die uitruiling, berging en herwinning van data oor navorsing en onderwys – histories metadata wat met biblioteekbronne verband hou. BIBSYS werk saam met alle Noorweegse universiteite, kolleges, navorsingsinstellings en die Nasionale Biblioteek van Noorwee. Dit word amptelik as ’n eenheid georganiseer by die Noorweegse Universiteit van Wetenskap en Tegnologie NTNU in Trondheim. Die direksie word deur die departement van opvoeding en navorsing aang ...

                                               

Buti Manamela

Buti Manamela is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Manamela dien tans as die Adjunkminister van Hoer Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, nadat hy voorheen die Adjunkminister vir Beplanning en Monitering in die Presidensie was sedert, 26 Mei 2014. Hy dien tans onder die huidige minister van Hoer Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande en huidige president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa. Manamela het ook die pos van die woordvoerder van oudpresident Jacob Zuma beklee.

                                               

2006 Formule Een-seisoen

Vier prominente name het hierdie seisoen uit die sport verdwyn, met Minardi, Sauber, BAR en Jordan wat kop uitgetrek het, een nuwe span, Super Aguri, wat op die laaste oomblik ingeskryf het. Minardi is oorgeneem deur Red Bull, en vernoem na die Italiaans vir Red Bull, nl. Toro Rosso. Die Sauber-naam het gebly, hoewel dit grotendeels uit sentiment was, aangesien BMW 80% van die span besit het en Peter Sauber die ander 20%. Jordan het MF1 Racing geword, aangesien Midland weer begin het ná n teleurstellende eerste seisoen onder die Jordannaam. Die span is laat in die seisoen deur Spyker gekoo ...

                                               

Aktueerder

n Aktueerder in kunsmatige intelligensie is die meganisme waardeur n agent op n omgewing inwerk. Die agent kan óf n kunsmatig-intelligente agent wees of enige ander outonome wese n Meganisme wat iets in n outonome aksie omskep, word n aktueerder genoem. Voorbeelde van aktueerders van verskeie agente sluit in: Aktueerder: mens – Agente: arms, hande, vingers, bene Aktueerder: onderdeeluitsoekrobot – Agente: vatmeganisme, bewegende onderdele. Voorbeelde sluit solenoïdes en stemspoelaktueerders in.

                                               

Elektronmikroskopie

In die 1930s het Ernst Ruska die eerste elektronmikroskoop gebou deur gebruik te maak van elektromagnetiese lense om die elektronbundel te fokus. Transmissie-elektronmikroskopie TEM is n regstreekse manier om makromolekulêre struktuur te bepaal. Dit het in die 1990s naby-atoomresolusie vir proteïenstrukture bereik. Die elektronkanon-, elektronlens- en elektronkamerastelsels word saam met die dun monsters in n vakuumkolom geplaas. Aangesien die elektrone wat vanaf die monster verstrooi word deur die objektieflens herenig word om n vergrote beeld te vorm, word die fase-inligting behou. Dus i ...

                                               

Fundamentele navorsing

Fundamentele navorsing, wat ook suiwer navorsing of basiese navorsing genoem word, het die doel om wetenskaplike teoriee te verbeter vir beter begrip of voorspelling van natuurlike of ander verskynsels. Toegepaste navorsing gebruik op sy beurt wetenskaplike teoriee om tegnologie of tegnieke te ontwikkel om natuurlike verskynsels te verander. Alhoewel dit dikwels deur nuuskierigheid gedryf word, dryf basiese navorsing toegepaste wetenskap se innovasies. Die twee doelwitte word dikwels gekoördineer in navorsing en ontwikkeling.

                                               

Gevegswapen

n Wapen is n stuk gereedskap wat gebruik word om mense, diere of voorwerpe te beseer, beskadig of dood te maak. Dit kan gebruik word as aanval- of verdedigingsmiddel. Sedert die begin van die menslike geskiedenis het mense al wapens vir jag, selfverdediging en oorlogvoering gebruik. Die ontwikkeling van wapens is deur die eeue heen gestimuleer deur die eise wat gebruikers aan hulle wapens gestel het. Die kennis en bewerking van metale hang ten nouste saam met die ontwikkeling van wapentuig. Eeue gelede was die mens al daartoe in staat om wapens van hoe gehalte uit metaal te vervaardig. Hie ...

                                               

Hefboom

n Hefboom is een van die mees basiese werktuie, in gebruik sedert die antieke tye tot op hede. Dit is die eerste keer beskryf deur die Griekse wiskundige Archimedes. n Hefboom is n eenvoudige gereedskap wat tipes arbeid kan vergemaklik.

                                               

Ink

Ink is n kleurstof in die vorm van n vloeistof wat maklik met n pen of n ander middel op n bladsy aangebring kan word om te skryf. Gewoonlik is dit op waterbasis en sal die ink opdroog wanneer dit aangebring is. Daar is diere wat inkte vervaardig om hulle te verdedig soos die ramshoringskulp of die seekat. Inkte word deur die mens reeds in die Oude Egipte aangewend om op papirus te skryf. Daar is lank gedink dat die Grieke en Romeine n ink op basis van koolstof roet gebruik het en dat inkte op basis van gallate van byvoorbeeld yster eers ná 420 verskyn het. Navorsing met sinchrotronstralin ...

                                               

Ioonenjin

n Ioonenjin is een van vele tipes ruimtetuig aandrywers. Dit gebruik ioonstrale om n aandrywings krag te veroorsaak. Die presiese metode waarop ioone versnel word kan verskil van ontwerp tot ontwerp, maar alle ontwerpe maak staat op die lading/massa verhouding van ioone om hulle tot baie hoe snelhede te versnel met die gebruik van n hoe-spanning elektriese veld. Ioonenjins kan om hierdie rede n baie hoe spesifieke impuls bereik, wat die hoeveelheid benodigde reaksie massa verminder maar die hoeveelheid benodigde krag vermeerder in vergelyking met chemiese vuurpyle. Ioonenjins kan tien keer ...

                                               

Kamoeflering in lugvaart

Vliegtuigkamoeflering is die gebruik van kamoeflering op militêre vliegtuie om hulle moeiliker te maak om raak te sien, hetsy op die grond of in die lug. Gegewe die moontlike agtergronde en beligtingskondisies, sal geen enkele skema in elke situasie suksesvol werk nie. n Algemene benadering is n vorm van teenskaduwees, die vliegtuig word geverf in n ontwrigtende patroon van grondkleure soos groen en bruin bo, en lugkleure onder. Vir vinniger en hoer vlieende vliegtuie, is lugkleure soms rondom gebruik, terwyl helikopters en vastevlerkvliegtuie wat naby aan die grond opereer, dikwels geheel ...

                                               

Kwinana-ontsoutingsaanleg

Die Kwinana ontsoutingsaanleg is suid van Perth in Wes-Australie gelee. Die aanleg maak sowat 140 000 m 3 drinkwater per dag vanuit seewater en voorsien die Perth metropoolse gebied van water. Die tru-osmose aanleg was die eerste van sy soort in Australie en beslaan n groterige gebied in die industriele gebied in Kwinana. Elektrisiteitsvoorsiening vir die aanleg word opgewek deur die 80 MW Emu Downs windplaas in die middel westelike streek naby Cervantes in Wes-Australie. Die windplaas verskaf 270 GWh/jaar aan die kragnetwerk wat vergoed vir die 180 GWh/jaar wat deur die ontsoutingsaanleg ...

                                               

Luddisme

Luddisme was n sosiale beweging in die vroee 19de eeuse Engeland, wat teen industriele en tegnologiese vooruitgang gekant was. Die term "luddisme" dui op n samehangende, monolitiese en teoreties gemotiveerde beweging. Dit was egter nie die geval nie. Dit was n baie uiteenlopende beweging wat nie sentraal gelei is nie. Die beweging is hoofsaaklik deur ambagsmanne en kleinboere gesteun; hulle het hul tradisionele werkswyse gesien wat bedreig word deur die nuwe fabrieke wat met die Industriele Revolusie ontstaan het. Hul naam, luddiete, is afgelei van die sogenaamde mitiese Ned Ludd, wat in 1 ...

                                               

Massaproduksie

Massaproduksie is die vervaardiging van groot hoeveelhede gestandardiseerde produkte op monteerlyne. Die vervaardigingstegniek is veral deur Henry Ford gewild gemaak in die 20 ste eeu, veral deur sy vervaardiging van die Ford Model T. Tydens massaproduksie word daar tipies gebruik gemaak van spore of vervoerbande om gedeeltelik voltooide produkte na medewerkers te vervoer, wat eenvoudige en herhalende take verrig om baie hoe produksietempos per werker te verseker sodat hoe volume vervaardiging van goedkoop goedere verseker kan word. Massaproduksie is kapitaalintensief aangesien dit tot n g ...

                                               

Moore se wet

Moore se wet beskryf n belangrike neiging in die geskiedenis van rekenaars: die aantal transistors wat ekonomies op n geïntegreerde stroombaan geplaas kan word, vermeerder eksponensieel met n verdubbeling elke twee jaar. Die waarneming is vir die eerste keer deur die medestigter van Intel, Gordon Moore gemaak in n publikasie in 1965. Hierdie neiging het voortgeduur vir meer as n halfeeu en daar word voorspel dat dit sal voortduur vir ten minste nog n dekade indien nie langer nie. Byna alle maatstawwe van die vermoens van digitale elektroniese toestelle hou verband met Moore se wet: verwerk ...

                                               

Nanotegnologie

Nanotegnologie is die manipulasie van materie op ’n atomiese en molekulêre skaal. Die vroegste, algemeen gebruikte beskrywing van nanotegnologie het verwys na die manipulasie van atome en molekules vir die vervaardiging van produkte op ’n makroskaal. ’n Breer beskrywing is later opgestel deur die National Nanotechnology Initiative wat dit nou definieer as die manipulasie van enige deeltjes in die grootteorde van nanometers. Dit dek dus nou ’n baie wye veld wat in verskeie soorte wetenskap gebruik word, soos oppervlakwetenskap, organiese chemie, molekulêre biologie, mikrovervaardiging, ens. ...

                                               

Ondernemingsargitektuur

Ondernemingsargitektuur is n tydgeordende, dinamiese ontwerp van n onderneming in sy geheel, wat: prioritiseer in watter volgorde verbeterings geïmplementeer word. beoog om n bepaalde gemeenskaplike ondernemingsbevoegdheid te vestig opgestel is volgens n gemeenskaplike stel riglyne, beginsels en basiese boustene, gebaseer is op n verlangde toekomsvisie en migrasieplan die onderneming se kompeterend fiksheid verhoog, risikos bestuur en rykdom skep.

                                               

Oppervlakmontering

Oppervlakmontering is n metode wat gebruik word om elektroniese komponente op n gedrukte stroombaan te monteer, sonder die gebruik van verbindingsdrade wat in die tradisionele metode van deurgatmontering gebruik word. Die elektroniese komponente wat in oppervlakmontering gebruik word, word oppervlak-gemonteerde komponente of oppervlak-gemonteerde toestelle genoem. Die Engelse benaming vir oppervlakmontering is Surface Mount Technology.

                                               

Plasmabrander

n Plasmabrander is n toestel wat n plasmavloei in n spesifieke rigting bewerkstellig. Die plasmastraal kan gebruik word vir: Plasmasnywerk Plasmasproei Plasmaboog afvalverbranding n Plasmabrander werk deur n elektriese boog deur n gas te ontlaai wat deur n beperkte opening gespuit word. Induktief gekoppelde plasmabranders wat radiofrekwensie opwekking gebruik word hoofsaaklik in die halfgeleier- en optiese veselbedrywe gebruik. Daar is ook nuwe ontwikkelinge waar die plasma met mikrogolwe opgewek word en daar sodoende weggedoen kan word met elektrodes. Anders as n gewone brander hoef die g ...

                                               

Claude Ruggieri

Claude Ruggieri was n pirotegnikus in Parys, Frankryk wat innovasies in die ontwerp van vuurwerke ontwikkel het en daaroor geskryf het. Hy en andere in sy familie was bekend daarvoor dat hulle die beskerming van die koninklikes geniet het, en deur hulle ondersteun is in verband met die skepping van groot vuurwerkvertonings. Hulle het ook n openbare tuin vir ontspanning geopen waar die inwoners van Parys vuurwerke kon geniet. Die Ruggieri-familie se vuurwerke was met inagneming van teatrale oorwegings ontwerp, en was nie soseer op militêre gebruike ingestel nie. Na n rampspoedige vuurwerkon ...

                                               

Smeermiddel

n Smeermiddel is n stof wat tussen twee bewegende oppervlakke ingevoer word om die wrywing tussen hulle te verminder en sodoende die doeltreffenheid te verbeter en verwering te verminder. Smeermiddels het ook n verdere funksie in dat hulle vreemde partikels verwyder. Petroleum gebaseerde smeermiddels soos petroleumjellie is geneig om petroleum afgeleide produkte soos rubber en plastiek aan te val; watergebaseerde smeermiddels sal polêre stowwe oplos en silikongebaseerde smeermiddels sal silikonrubbers afbreek dus is die keuse van die regte soort smeermiddel vir elke toepassing belangrik. n ...

                                               

Stoomval

n Stoomval is n toestel wat gebruik word om kondensaat en/of nie kondenseerbare gasse uit n stoompyp te verwyder sonder dat stoom ontsnap. Byna alle stoomvalle is in wese basies outomatiese kleppe. Die oudste soort stoomval was voorheen bloot n klein gaatjie in n meetplaat of pyp op die laagste punt van die pyplyn waaruit die kondensaat kon uitloop. Hierdie tegniek kon egter nie verhoed dat stoom ontsnap as daar geen kondensaat in die pyp was nie wat tipies kon gebeur het as die vloei of druk in die pyplyn verander het. Nie kondenseerbare gasse kon ook nie doeltreffend verwyder word sonder ...

                                               

Tegnologiese singulariteit

Die tegnologiese singulariteit is n hipotese waarvolgens die ontdekking van kunsmatige hiperintelligensie n onmiddellike eksponensiele tegnologiese ontwikkeling tot gevolg sal hê, wat ongekende en fundamentele veranderings in die menslike beskawing teweeg sal bring. Volgens hierdie hipotese sal n opgradeerbare intelligente agent n wegholreaksie ontketen van n kringloop selfverbeterings waarvolgens elke nuwe en meer intelligente generasie vinniger as die vorige sal werk. Dit lei dan tot n intelligensie-ontploffing en skep n magtige superintelligensie wat kwalitatief by verre alle menslike i ...

                                               

Tipu Sultan

Tipu Sultan, ook bekend as Tipu Sahab of die Tier van Mysore, was n heerser oor die Koninkryk van Mysore en n pionier van vuurpylartillerie. Hy het tydens sy bewind n aantal administratiewe innovasies bekendgestel, waaronder n nuwe muntstelsel en kalender, en n nuwe stelsel vir grondinkomste wat die groei van die Mysore-sybedryf geïnisieer het. Hy verbeter die ysterbedekte Mysoreanse-vuurpyle en gee opdrag vir die samestelling van die militêre handleiding die Fathul Mujahidin. Hy het die vuurpyle ontplooi teen die aanvalle van die Britse magte en hul bondgenote tydens die Anglo-Mysore-oorl ...

                                               

Vloeikristalskerm

Die terme vloeikristalskerm of vloeikristalvertooneenheid verwys na skerms en vertooneenhede, wat gebruik maak van spesiale vloeikristalle – organiese stowwe, wat onder die invloed van elektriese spanning die rigting van die lig se polarisasie kan beïnvloed. Vloeikristalskerms is geskik om letters, syfers, simbole en beelde te vertoon. Die skerms en vertooneenhede beskik oor pixels, tekensegmente of simbole, waarin die vloeikristalle se orientasie deur middel van n elektriese veld bestuur kan word. Danksy polarisasiefilters kan die orientasie sigbaar gemaak word. Hierdie tegnologie word in ...

                                               

Vuurpyl

Hierdie artikel handel om die voertuig. Vir die plant, sien Vuurpyl plant. n Vuurpyl is n voertuig, missiel of vliegtuig wat aangedryf word deur die uitspuiting van snelbewegende uitlaatgasse van die binnekant van n vuurpylenjin. Die uitlaatgas kom van n dryfmiddel. Daar is baie verskillende tipes vuurpyle. Die vuurpyle verskil in grootte – dit kan wissel van n modelvuurpyl vir kinders tot die enorme Saturn V wat vir die Apollo-program gebruik is. Die meeste vuurpyle word chemies aangedryf deur middel van n binnebrandenjin. Die dryfmiddel kan n vaste stof, vloeistof, of n mengsel van die t ...

                                               

Waterkering

n Waterkering is n vaste struktuur of wal wat loodreg met n kusfront of rivierwal gebou word om die vloei van water te onderbreek en sodoende die beweging van sediment te beperk. Dit word dikwels gebruik om strande te skep of te keer dat dit mettertyd wegspoel. In n rivier keer dit die erosie van die wal. n Waterkering kan geheel en al onder water gebou word of bo die water uitsteek. Dit word gewoonlik gebou uit hout, beton of klipstapels en word in groepe geplaas. Dit word algemeen gebruik en verg min onderhoud. Waterkerings word dikwels saam met seedyke gebruik. Dit kan egter as n lelike ...

                                               

Wiel

Vir die tydskrif Wiel, sien Wiel tydskrif. n Wiel is n ronde toestel wat die vermoe het om n as te draai en sodoende beweging, vervoer of die verrigting van arbeid deur masjiene moontlik maak. n Wiel saam met n as oorkom wrywing deur rolbeweging moontlik te maak. Vir n wiel om te draai moet n draaimoment op die wiel se as uitgeoefen word, hetsy deur swaartekrag of deur een of ander eksterne krag. Algemene voorbeelde kan in vervoertoepassings waargeneem word. Die term kan ook vir ander ronde voorwerpe gebruik word, soos in die geval van n skeepswiel en n vliegwiel.

                                               

Woods-metaal

Woods-metaal is n unieke eutektiese mengsel van Bismut, Lood, Tin, Kadmium met n besondere lae smeltpunt. Dit word dikwels in die klaskamer gebruik om die eienskappe van eutektiese mengsels op dramatiese wyse ten toon te stel deur byvoorbeeld n teelepel daaruit te giet en te demonstreer hoe dit in warm kookwater smelt. In die nywerheid word dit ingespan as soldeersel vir lae temperatuurtoepassings om komponente te heg wat sensitief is vir hoe temperature. Dit word ook aangewend as smeltbare koppelstukke in veiligheidstoerusting wat geaktiveer word as die omgewingstemperatuur tydens n brand ...

                                               

Wêreldtentoonstelling

n Wêreldtentoonstelling, in Frans Exposition Universelle Internationale of Exposition Mondiale genoem, in Engels bekend as Worlds Fair, is n groot internasionale uitstalling wat gehou word om die deelnemende lande se nuutste tegniese prestasies en ander ontwikkelinge op verskeie gebiede aan n belangstellende internasionale publiek te vertoon. Gewoonlik word hiervoor n besondere terrein gekies wat met sy pawiljoens en ander uitstallingsruimtes ook argitektoniese aantreklikhede vir besoekers bied. Vir deelnemende lande en ondernemings word nuwe uitvoergeleenthede ontsluit.

Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie
                                               

Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie is n universiteit in Kaapstad. Dit beslaan onder andere kampusse in Zonnebloem en Bellville. Die universiteit is gevorm deur die samesmelting van die voormalige Kaapse Technikon en die Skiereiland Technikon. KSUT bied verskeie programme aan in vele velde, insluitend ingenieurswese en grafiese ontwerp. Programme tot op DTech-vlak word aangebied.

Mik-en-druk-kamera
                                               

Mik-en-druk-kamera

’n Mik-en-druk-kamera, ook genoem ’n kompakte kamera, is ’n kamera wat ontwerp is om op ’n eenvoudige manier te werk. Die meeste gebruik outomatiese fokus en beligting. Die meeste het ook ’n ingeboude, outomatiese flitslig.

Navorsing en Ontwikkeling
                                               

Navorsing en Ontwikkeling

Die term Navorsing en Ontwikkeling volgens die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling verwys na" kreatiewe werk op n sistematiese wyse onderneem om die voorraad kennis te vermeerder, wat die kennis van die mens, kultuur en samelewing insluit, en die gebruik van hierdie kennisvoorraad om nuwe toepassings te bedink”.

Velcro
                                               

Velcro

Velcro ® is n stelsel vir die verbinding van voorwerpe, gewoonlik stukke materiaal. Velcro is uitgevind in 1948 deur George de Mestral, n Switserse ingenieur. Hy het op die idee gekom toe hy gekyk het na die saad-peul van die klitskruid Arctium lappa wat aanhou klou het aan sy hond gedurende hulle daaglikse stap deur die Alpe. Die uitvinding is vernoem na die Franse woorde vel our, betekende fluweel, en cro chet, wat hakie beteken.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →